IKSU

IKSU sport
IKSU Spa

IKSU (Idrottsklubben Studenterna i Umeå) is 'n sportklub en nie-winsgewende organisasie in die Sweedse stad Umeå. Die klub het twee fasiliteite, naamlik "IKSU sport" by die kampus van die Universiteit van Umeå en "IKSU spa" in Umedalen. Dit het 18 000 lede en is daarom een van die land se grootste sportklubs.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne