ISO 3166-2:BE

ISO 3166-2:BE is 'n ISO-standaard en bylae tot ISO 3166-2 wat spesifiek op België betrekking het. Hierdie standaard definieer België se geweste.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne