Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Ian Harding | |
Geboorte | 16 September 1986 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ian Harding (gebore 16 September 1986) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Adventureland (2009) en Love & Other Drugs (2010), en in die televisiereekse Hollywood Is Like High School with Money (2010) en Pretty Little Liars (2010).