Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Ian Keith | |
Geboorte | 27 Februarie 1899 |
---|---|
Sterfte | 26 Maart 1960 (op 61) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ian Keith (27 Februarie 1899 – 26 Maart 1960) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Queen Christina (1933), The Crusades (1935), Charlie Chan in The Chinese Cat (1944), en The Ten Commandments (1956).