Ian Marter

Ian Marter
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Ian Don Marter
Geboorte (1944-10-28)28 Oktober 1944
Sterfte 28 Oktober 1986 (op 42)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1969–86
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ian Marter (28 Oktober 1944 – 28 Oktober 1986) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Doctor Faustus (1967) en in die televisiereekse Doctor Who (1963) en Crown Court (1972).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne