Iben Hjejle

Iben Hjejle
Geboorte 22 Maart 1971 (1971-03-22) (53 jaar oud)
Nasionaliteit Deens
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Iben Hjejle (gebore 22 Maart 1971) is 'n Deense aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Mifune (1999), High Fidelity (2000), en The Emperor's New Clothes (2001).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne