Icelandair
|
Gestig | 1937 |
---|
Hoofspille | Keflavík Internasionale Lughawe |
---|
Lojaliteitsprogram | Saga Club |
---|
Vlootgrootte | 21 |
---|
Bestemmings | 45 |
---|
Houermaatskappy | Icelandair Group |
---|
Sitkamer | Saga Lounge |
---|
Hoofkantoor | Reykjavík-lughawe, Reykjavík, Ysland |
---|
Sleutelpersone | Birkir Hólm Guðnason (Hoof uitvoerende beampte) |
---|
Webwerf | icelandair.com |
---|
Icelandair is Ysland se grootste lugredery wat in 2007 sy 70ste verjaardag gevier het. Die Icelandair Group is vandag 'n internasionale onderneming wat twaalf filiaalmaatskappye in die lugvaart- en toerismebedryf behels en oor 'n personeel van 3 000 mense beskik. Die groep is 'n privaat maatskappy in besit van enkele duisend Yslandse aandeelhouers.
Met 'n vloot van 19 Boeing-vliegtuie het Icelandair in 2007 25 bestemmings in Europa en Noord-Amerika met 160 weeklikse vlugte bedien.