Idi Amin

Idi Amin
Idi Amin
Idi Amin in 1975

3de President van Uganda
Ampstermyn
25 Januarie 1971 – 11 April 1979
Vise Mustafa Adrisi
Voorafgegaan deur Milton Obote
Opgevolg deur Yusufu Lule

Persoonlike besonderhede
Gebore Awon'go Idi Amin Dada
(1928-05-30)30 Mei 1928[1]
Nakasero, Kampala, Protektoraat Uganda (nou Uganda)
Sterf 16 Augustus 2003 (op 75)
Djedda, Saoedi-Arabië
Eggenoot/-note Malyamu (1966–1974)
Kay (1966–1974)
Nora (1967–1974)
Madina (huwelik in 1972; oorlede)
Sarah Kyolaba (huwelik in 1975)
Kind(ers) 43 (beweer)[2]
Religie Islam
Handtekening

Militêre Diens
Lojaliteit Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk (1946–1962)
Vlag van Uganda Uganda (1962–1979)
Diens/Tak King's African Rifles (1946–1962)
Ugandese Weermag (1962–1979)
Jare in diens 1946–1979
Rang Luitenant (VK)
Veldmaarskalk (Uganda)
Oorloë/Veldslae Mau Mau-opstand
Ugandese Staatsgreep in 1971
Inval in Uganda in 1972
Ugandees-Tanzaniese oorlog

Idi Amin Dada Oumee (30 Mei 192816 Augustus 2003) was van 1971 tot 1979 die president van Uganda.[3] Hy was bekend vir sy lagwekkende uitsprake, byvoorbeeld dat hy die Britse Ryk militêr verslaan het, maar sy nalatenskap is een van moord en doodslag, wat aan hom die bynaam "die slagter van Afrika" besorg het. Amnestie Internasionaal reken dat hy tot soveel as 500 000 mense in Uganda laat vermoor het.[4]

Hy het homself die titel van "Sy Hoogheid, Lewenslange President, Veldmaarskalk Al Hadji Doktor Idi Amin, Heer oor al die Wesens op Aarde en Visse in die See en Oorwinnaar oor die Britse Ryk in Afrika in die Algemeen en spesifiek Uganda" toegeëien.

  1. (en) Mark Leopold (2021). Idi Amin: The Story of Africa's Icon of Evil. New Haven (Conn.): Yale University Press. ISBN 978-0-300-15439-9.
  2. (en) Gloria Nakajubi (15 Julie 2015). "Ugandan dictator Idi Amin's widow Sarah Kyolaba dies in the UK aged 59". The Independent. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 September 2015. Besoek op 25 September 2015.
  3. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
  4. (en) Keatley, Patrick (18 Augustus 2003). "Obituary: Idi Amin". The Guardian. Londen. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Julie 2013. Besoek op 18 Maart 2008.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne