Il Divo

Il Divo
Sébastien, Carlos, David en Urs in Hong Kong, 2005.
Agtergrondinligting
OorsprongEngeland (VK)
GenresClassical crossover
Jare aktief2003
EtiketteSony Music; Syco Music; Columbia Records
WebwerfIlDivo.com
LedeCarlos Marín †
David Miller
Sébastien Izambard
Urs Bühler
Preview warning: Sjabloon:Inligtingskas Musikale kunstenaar met onbekende parameter "huidige_lede"

Il Divo is 'n musiekgroep wat opera en klassieke musiek met pop en ander genres kombineer, die styl internasionaal bekend as 'n klassieke crossover.[1] Die groep bestaan uit 'n vokale kwartet: die Switserse tenoor Urs Bühler, Spaanse bariton Carlos Marín, Amerikaanse tenoor David Miller en Franse tenoor Sébastien Izambard.

  1. musica.com

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne