Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Ilene Graff | |
![]() | |
Geboortenaam | Ilene Susan Graff |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Nikka Graff Lanzarone |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ilene Graff (gebore 28 Februarie 1949) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Loving Annabelle (2006) en in die televisiereekse American Playhouse (1981), Remington Steele (1982), en Mr. Belvedere (1985).