Ilona Massey

Ilona Massey
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1910-06-16)16 Junie 1910
Sterfte 20 Augustus 1974 (op 64)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ilona Massey (16 Junie 1910 – 20 Augustus 1974) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Balalaika (1939), International Lady (1941), Invisible Agent (1942), en Frankenstein Meets the Wolf Man (1943).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne