Ilos (seun van Tros)

Ilos
ouers Tros en Kallirhoe of Akallaris
broers en susters Assarakos, Ganumedes, Cleopatra en Cleomestra
kinders Temis (of Themis), Telekleia;
Titonus en Ganumedes en Laomedon, koning van Troje
metgesellin Eurudike of Leukippe of Batia van Troas
opvolger Laomedon van Troje
voorganger Tros

In die Griekse mitologie was Ilos (Oudgrieks: Ἶλος Ilos) die stigter van die stad Ilios of Ilion (verlatyns as Ilium) waaraan hy sy naam gegee het.[1] Toe die stad die hoofstad van die Trojaanse mense geword het is dit ook dikwels Troje genoem, die naam waaraan dit vandag herken word. In sommige verhale word Ilos met 'n pluim perdehare beskryf.[2]

  1. Diodorus Siculus, 4.75.3; Vergilius, Eneïde 6.637-678
  2. Fotios I van Konstantinopel, Bibliotheca 190.37

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne