Imre Lakatos

Imre Lakatos
Imre Lakatos, ca. 1960's

Gebore (1922-11-02)2 November 1922
Debrecen, Hongarye
Oorlede 2 Februarie 1974 (op 51)
Londen, Engeland
Nasionaliteit Vlag van Hongarye Hongarye
Vakgebied Filosofie van wiskunde, filosofie van wetenskap, epistemologie, politiek
Bekend vir Metode van bewyse en ontkennings, metodologie van wetenskaplike navorsingsprogramme, metodologie van historiografiese navorsingsprogramme
Beïnvloed deur Paul Feyerabend, Hegel, Vladimir Lenin, George Lukacs, Karl Marx, George Polya, Karl Popper, Thomas Kuhn, Árpád Szabó
Invloed op Paul Feyerabend, Nancey Murphy, Jean-Claude Milner, Alan Chalmers, John Worrall

Imre Lakatos (Debrecen (Hongarye), 9 November 1922Londen (Engeland), 2 Februarie 1974) was 'n Hongaarse wiskundige, natuurkundige en wetenskapfilosoof.

Lakatos het veral bekend geword as gevolg van sy deelname aan die omstredenheid tussen Karl Popper en Thomas Kuhn aangaande die noodsaak van falsifieerbaarheid van 'n wetenskaplike teorie.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne