Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
In vino veritas is 'n bekende Latynse frase. Dit beteken Daar is waarheid in wyn. Die frase word dikwels aan Gaius Plinius Secundus die Ouere toegedig, [1]
Die frase word soms voltooi met, "In vino veritas, in aqua sanitas", wat beteken, "In wyn is daar waarheid, in water is gesondheid."