Ingrid Caven

Ingrid Caven
Geboortenaam Ingrid Schmidt
Geboorte 3 Augustus 1938 (1938-08-03) (86 jaar oud)
Nasionaliteit Duits
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1969–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ingrid Caven (gebore 3 Augustus 1938) is 'n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Merchant of Four Seasons (1972), Ludwig - Requiem for a Virgin King (1972), Satan's Brew (1976), en Looping (1981).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne