Ingrid Kavelaars

Ingrid Kavelaars
Geboorte 20 Maart 1971 (1971-03-20) (53 jaar oud)
Nasionaliteit Kanadees
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ingrid Kavelaars (gebore 20 Maart 1971) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Dreamcatcher (2003) en in die televisiereekse Stargate SG-1 (1997), Code Name: Eternity (1999), en ReGenesis (2004).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne