Insane Clown Posse | |
---|---|
Insane Clown Posse | |
Agtergrondinligting | |
Oorsprong | Michigan, VSA |
Genres | hip-hop Horrorcore |
Jare aktief | 1992 nou |
Webwerf | insaneclownposse.com |
Lede | Violent J (Joseph Bruce) Shaggy 2 Dope (Joseph Utsler) |
Gewese lede | John Kickjazz (John Utsler) Greez-E (Kalyn Garcia) |
Insane Clown Posse is 'n Amerikaanse hip-hop-groep vanaf Detroit, Michigan. Die groep bestaan uit twee lede: Joseph Bruce en Joseph Utsler wat onderskeidelik as Violent J en Shaggy 2 Dope bekend staan. Hulle musiekstyl is 'n tipe "hardcore" hip-hop, wat ook as horrorcore bekend staan.