Interkalasie (chemie)

Hierdie bladsy handel oor die chemiese binding. Vir die tydkonsep, sien Interkalasie (tydmeting)
Model van interkalasie van kalium (pers) in grafiet (swart)

In chemie is interkalasie die omkeerbare insluiting of invoeging van 'n molekule (of ioon) tussen in lae van 'n materiaal wat uit lae bestaan. Voorbeelde word aangetref in grafiet- en oorgangsmetaal-dikalogeniede.[1][2]

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Whittingha2012
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Müller-WarmuthSchöllhorn2012

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne