41°28′58″N 71°18′30″W / 41.482774°N 71.308243°W
Internasionale Tennisheldesaal | |
![]() | |
Die Newport-casino, tuiste van die Internasionale Tennisheldesaal.
| |
Ander name | International Tennis Hall of Fame |
---|---|
Plek | Newport, Rhode Island |
Land | VSA |
Openingsjaar | 1880 1954 (heldesaal en museum) |
Tipe museum | Sportsaal, heldesaal |
Webtuiste | tennisfame.com/ |
Die Internasionale Tennisheldesaal (Engels: International Tennis Hall of Fame) is in Newport, Rhode Island, in die VSA geleë. Dit bring hulde aan spelers van en bydraers tot tennis en sluit ’n museum en tennisbane in.