Industrie | activities of extraterritorial organizations and bodies |
---|---|
Datum van stigting of ontstaan | 7 September 1923, 1 Januarie 1900 |
Amptelike naam | The International Criminal Police Organization – INTERPOL |
Inheemse etiket | Interpol |
Kantoor gehou deur hoof van die organisasie | President van Interpol |
Voorsitter | Ahmed Naser Al-Raisi |
Sekretaris-generaal | Jürgen Stock |
Korporatiewe beampte | Alexander Prokopchuk |
Amptelike taal | Engels, Frans, Spaans, Arabies |
Motto teks | Connecting police for a safer world, Relier les polices pour un monde plus sûr |
Land | Frankryk |
Wettige vorm | Q112176659 |
Stingtingsplek | Wene |
Vennootskap met | Internasionale Burgerlugvaartorganisasie |
Ligging van hoofkantoor | Lyon |
Vervang | International Criminal Police Commission |
Amptelike webwerf | https://interpol.int |
Diensarea | wêreldwyd |
Official observer status in organisation | World Intellectual Property Organization, Algemene Vergadering van die Verenigde Nasies |
Die Internasionale Polisie-Organisasie of INTERPOL (Engels: International Criminal Police Organization, Frans: Organisation internationale de police criminelle), is 'n intergoewermentele organisasie wat internasionale polisiesamewerking fasiliteer. Interpol is in 1923 as die Internasionale Kriminele Polisie-Kommissie (ICPC) gestig; dit het INTERPOL as telegrafiese adres in 1946 gekies, en is as 'n algemene naam vir die organisasie in 1956 begin gebruik.[1]