Irene Ryan

Irene Ryan
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jessie Irene Noblett
Geboorte (1902-10-17)17 Oktober 1902
Sterfte 26 April 1973 (op 70)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Irene Ryan (17 Oktober 1902 – 26 April 1973) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent The Woman on the Beach (1947) en in die televisiereekse The Beverly Hillbillies (1962) en Petticoat Junction (1963).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne