Irene Worth | |
![]() | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Irene Worth (23 Junie 1916 – 9 Maart 2002) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Orders to Kill (1958), Nicholas and Alexandra (1971), Deathtrap (1982), en Onegin (1999).