Iris Bahr

Iris Bahr
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise, skryfster, en regisseuse
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Iris Bahr (gebore 1 Januarie 1977) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Larry the Cable Guy: Health Inspector (2006) en The Last Exorcism (2010), en in die televisiereekse Curb Your Enthusiasm (2000) en Svetlana (2010).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne