Irving Berlin | |
---|---|
Irving Berlin in 1948 | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Israel Isidore Beilin |
Gebore | 11 Mei 1888 Siberië, Russiese Ryk |
Sterf | 22 September 1989 New York, Verenigde State |
Beroep(e) | Komponis, liedjieskrywer, liriekskrywer |
Jare aktief | 1907–1971 |
Irving Berlin (1888–1989) was ’n Amerikaanse skrywer van talle gewilde liedjies en geslaagde musiekblyspele. Van sy bekendste liedjies is "Alexander’s Ragtime Band” en “White Christmas".[1][2]