Irving Stone | |
---|---|
Gebore | 14 Julie 1903 |
Sterf | 26 Augustus 1989 (op 86) |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Beroep | skrywer, dramaturg, draaiboekskrywer |
Ouer(s) | Edward F. O'Connor Regina Cline |
Irving Stone (14 Julie 1903 – 26 Augustus 1989) was 'n Amerikaanse skrywer bekend vir sy biografiese romans van bekende historiese persoonlikhede.