Isaac Seitlholo

Isaac Seitlholo

Persoonlike besonderhede
Gebore 9 September 1989 (1989-09-09) (35 jaar oud)
Nasionaliteit Suid-Afrikaner
Politieke party Demokratiese Alliansie (2017–tans)
African National Congress (tot 2017)
Alma mater Noordwes-Universiteit
Professie Lektor, politikus

Isaac Seitlholo (gebore 9 September 1989) is 'n Suid-Afrikaanse politikus en 'n lid van die Nasionale Vergadering (LP) vir die Demokratiese Alliansie. Hy dien sedert 27 Junie 2019 as lid van die portefeuljekomitee oor vervoer.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne