Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Isabel Dean | |
Geboortenaam | Isabel Hodgkinson |
---|---|
Geboorte | 26 Mei 1918 |
Sterfte | 27 Julie 1997 (op 79) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Isabel Dean (26 Mei 1918 – 27 Julie 1997) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Gilbert and Sullivan (1953), A High Wind in Jamaica (1965), en The Terrorists (1975), en in die televisiereeks The Quatermass Experiment (1953).