Isabel Jewell

Isabel Jewell
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1907-07-19)19 Julie 1907
Sterfte 5 April 1972 (op 64)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Isabel Jewell (19 Julie 1907 – 5 April 1972) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Manhattan Melodrama (1934), A Tale of Two Cities (1935), Gone with the Wind (1939), en Born to Kill (1947).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne