Issa Rae

Issa Rae
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jo-Issa Rae Diop
Geboorte 12 Januarie 1985 (1985-01-12) (40 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Vervaardiger, aktrise, en skryfster
Aktiewe jare 2011–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Issa Rae (gebore 12 Januarie 1985) is 'n Amerikaanse vervaardiger, aktrise, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse The Misadventures of Awkward Black Girl (2011), The Choir (2013), First (2014), en Insecure (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne