Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Tydens die Italiaanse referendum van Desember 2016 is Italiaanse kiesers gevra om vir of teen die grondwetlike wysiging van 2016 te stem. Die stemming het op 4 Desember 2016 plaasgevind. Die uitkoms was 'n oorwinning vir die nee-stem.
Die Italiaanse eerste minister Matteo Renzi het vir die "Ja"-stem beywer. Na die afloop van die referendum, het hy sy bedanking aangekondig.[1]