Ivan Yakovych Franko (Oekraïens: Іван Якович Франко) (Nahuyevchi (Koninkryk van Galicië en Lodomeriië, 27 Augustus 1856 – Lwif (toe deel van Oostenryk-Hongarye, nou Oekraïne), 28 Mei 1916) was 'n Oekraïense skrywer, openbare digter, vertaler en filosoof. Hy was een van die min mense wat romans en poëtiese gedigte in die Oekraïense taal geskryf het. Vanweë sy rol in die Oekraïense taal het hy een van die bekendste mense in die Oekraïense geskiedenis geword.