Ivy Queen

Ivy Queen
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Martha Ivelisse Pesante Rodríguez
Geboorte 4 Maart 1972 (1972-03-04) (52 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise, sangeres, platevervaardiger
Aktiewe jare 1988–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Martha Ivelisse Pesante Rodríguez (gebore 4 Maart 1972), professioneel bekend as Ivy Queen, is 'n Puerto Ricaanse sangeres, liedjieskrywer, kletsrymer, aktrise en platevervaardiger.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne