Iwan I van Moskou

Iwan I
Prins van Moskou
Grootprins van Wladimir

Periode 1325–1340
Voorganger Aleksander van Twer
Opvolger Semjon I van Moskou
Huis Rjoerik
Vader Daniil van Moskou
Gebore c. 1288
Oorlede 31 Maart 1340
Kinders O.a. Semjon die Trotse
Iwan II van Moskou

Iwan I van Moskou of Iwan Kalita (Russies: Ива́н I Дани́лович Калита́ ; 128831 Maart 1340) was van 1325 die prins van Moskou en van 1328 die grootprins van Wladimir. Hy was die seun van Daniil van Moskou.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne