Iwan V | |
---|---|
Mede-tsaar van die hele Rusland | |
Dinastie | Romanof |
Bewind | 7 Mei 1682 - 8 Februarie 1696 |
Kroning | 25 Junie 1682 |
Volle naam | Iwan Aleksejewitsj Romanof |
Gebore | 27 Augustus 1666 |
Gesterf | 29 Desember 1696 |
Moskou | |
Voorganger | Fjodor III |
Opvolger | Pieter die Grote |
Gade | Praskowja Saltikowa |
Kinders | Maria Feodosia Katharina Anna Praskowja |
Vader | Aleksei van Rusland |
Moeder | Maria Miloslafskaja |
Iwan V Aleksejewitsj (Russies: Иван V Алексеевич) (Moskou, 27 Augustus 1666 – Moskou, 29 Januarie 1696) was van 25 Junie 1682 tot met sy dood mede-tsaar van Rusland saam met sy jonger halfbroer Pieter die Grote. Hy was die elfde kind van Aleksei van Rusland en Maria Miloslafskaja.