Iwanowo-oblast Ивановская область | ||||
Die ligging van Iwanowo-oblast in Rusland. | ||||
Politieke status | ||||
Land | Russiese Federasie | |||
Federale distrik | Sentrale | |||
Ekonomiese streek | Sentrale | |||
Stigting | 11 Maart 1936 | |||
Regering | ||||
Hoofstad | Iwanowo | |||
Leier | Pawel Konkof[1] | |||
Amp | Goewerneur | |||
Wetgewer | Oblast-doema | |||
Bevolking | ||||
Sensus | 2010 | |||
Totaal | 1 061 651 | |||
Volgorde | 49ste | |||
Digtheid | 48,7/km² | |||
Stedelik | 80,9% | |||
Plattelands | 19,1% | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 767 900 km² | |||
Volgorde | 73ste | |||
Tydsone | UTC+04:00 | |||
Registrasienommer | 37 | |||
Amptelike tale | Russies | |||
Webtuiste | http://www.ivanovoobl.ru/ | |||
Wapen en vlag | ||||
|
Iwanowo-oblast (Russies: Ива́новская о́бласть, Iwanowofskaja oblast) is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Sentrale Federale Distrik en die hoofstad is Iwanowo. Dit het in 2010 ’n bevolking van 1 061 651 gehad.[2]
Die Wolgarivier vloei deur die noordelike deel van die gebied.