Izborsk

Izborsk

Изборск
Irboska
Dorp
Die kerk van Izborsk
Die kerk van Izborsk
Wapen van Izborsk
Wapen
Die ligging van Pskof-oblast in Rusland
Die ligging van Pskof-oblast in Rusland
Izborsk is in Pskof-oblast
Izborsk
Izborsk
Die ligging van Izborsk in Pskof-oblast
Koördinate: 57°42′30″N 27°51′30″O / 57.70833°N 27.85833°O / 57.70833; 27.85833
LandVlag van Rusland Rusland
DeelgebiedPskof-oblast
Stigting862
Dorpstatus1920
Bevolking
 • Totaal789
TydsoneUTC+04:00 (MSK)
Poskode
181518
Skakelkodes7 81148

Izborsk (Russies: Изборск; Estnies: Irboska) is ’n dorp in die Pskof-oblast, Rusland. Dit het een van die oudste en indrukwekkendste forte in Wes-Rusland. Die dorp lê 30 km wes van Pskof en net oos van die grens met Estland. Volgens die Russiese Primêre Kronieke was die dorp van 862 tot 864 die setel van die eerste Russiese leier, Rjoerik, se broer, Troewor. Argeologiese opgrawings het egter geen bewyse daarvan opgelewer nie.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne