J. D. Cannon

J. D. Cannon
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam John Donovan Cannon
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

J. D. Cannon (24 April 1922 – 20 Mei 2005) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Cool Hand Luke (1967), Scorpio (1973), en Death Wish II (1982), en in die televisiereeks McCloud (1970).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne