| |||
Provinsie | Noordwes | ||
Distriksmunisipaliteit | Dr. Kenneth Kaunda | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | NW405 | ||
Burgemeester | Kgotso Khumalo (ANC) | ||
Hoofstad | Potchefstroom | ||
Grootste tale | Tswana, Afrikaans, Suid-Sotho | ||
Area | 6 398 km² | ||
Bevolking | 243 527 [1] (2016) |
Die JB Marks Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Dr. Kenneth Kaunda-distriksmunisipaliteit in Noordwes, Suid-Afrika.
In 2016 het Ventersdorp en die Tlokwe Plaaslike Munisipaliteit versmelt.
Die 2016 sensus stel die bevolking op 243 527.[1]