Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jace Alexander | |
Geboorte | 7 April 1964 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Regisseur, vervaardiger, en akteur |
Aktiewe jare | 1984–2015 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jace Alexander (gebore 7 April 1964) is 'n Amerikaanse regisseur, vervaardiger, en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Crocodile Dundee II (1988), Eight Men Out (1988), en Clueless (1995), en in die televisiereeks Warehouse 13 (2009).