Jacinda Ardern | |
40ste Eerste Minister van Nieu-Seeland
| |
Ampstermyn 26 Oktober 2017 – 25 Januarie 2023 | |
Vise | Winston Peters Grant Robertson |
---|---|
Voorafgegaan deur | Bill English |
Opgevolg deur | Chris Hipkins |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Jacinda Kate Laurell Ardern 26 Julie 1980 Hamilton, Nieu-Seeland |
Politieke party | Nieu-Seelandse Arbeidersparty |
Kind(ers) | 1 |
Jacinda Kate Laurell Ardern (gebore 26 Julie 1980 in Hamilton) is 'n Nieu-Seelandse politikus wat 'n lid van die regerende Nieu-Seelandse Arbeidersparty (New Zealand Labour Party) is.[1]
Sedert 8 November 2008 is sy 'n lid van die parlement en sedert 1 August 2017 was sy daarbenewens ook partyleier.
Op 26 Oktober 2017 was sy die land se eerste minister geword.[2]
Op 19 Januarie 2023 het Ardern aangekondig dat sy teen 7 Februarie as Arbeidersleier en eerste minister sou bedank, hangende 'n leierskapsverkiesing.[3][4][5] Chris Hipkins het haar opvolg as leier van die Arbeidersparty op 22 Januarie en as eerste minister op 25 Januarie.[6]