Jacinta Stapleton

Jacinta Stapleton
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jacinta Patrice Stapleton
Geboorte 6 Junie 1979 (1979-06-06) (45 jaar oud)
Nasionaliteit Australies
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jacinta Stapleton (gebore 6 Junie 1979) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Neighbours (1985), The Genie from Down Under (1996), en Stingers (1998).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne