Jack Cassidy

Jack Cassidy
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam John Joseph Edward Cassidy
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4; insluitende David, Shaun, en Patrick
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1943–1976
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jack Cassidy (5 Maart 1927 – 12 Desember 1976) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Eiger Sanction (1975), W.C. Fields and Me (1976), en The Private Files of J. Edgar Hoover (1977), en in die televisiereeks He & She (1967).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne