Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jack Kelly | |
Geboorte | 16 September 1927 |
---|---|
Sterfte | 7 November 1992 (op 65) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Nicole Kelly |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jack Kelly (16 September 1927 – 7 November 1992) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente To Hell and Back (1955), Forbidden Planet (1956), en A Fever in the Blood (1961), en in die televisiereeks Maverick (1957).