Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jack Lambert | |
Geboorte | 13 April 1920 |
---|---|
Sterfte | 18 Februarie 2002 (op 81) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Lee J. Lambert |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jack Lambert (13 April 1920 – 18 Februarie 2002) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Killers (1946), The Harvey Girls (1946), The Enforcer (1951), en Vera Cruz (1954).