Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jack Laskey | |
Geboorte | 1982 (42–43 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2007–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jack Laskey (gebore 1982) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Sherlock Holmes: A Game of Shadows (2011) en Star Wars: The Force Awakens (2015), en in die televisiereekse Endeavour (2012) en X Company (2015).