Jack Lord
|
|
Geboortenaam
|
John Joseph Patrick Ryan
|
Geboorte
|
(1920-12-30)30 Desember 1920
|
Sterfte
|
21 Januarie 1998 (op 77)
|
Nasionaliteit
|
Amerikaans
|
Kinders
|
1
|
Beroep(e)
|
Akteur, vervaardiger, en regisseur
|
Aktiewe jare
|
1949–1980
|
Internet-rolprentdatabasis-profiel
|
Jack Lord (30 Desember 1920 – 21 Januarie 1998) was 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente God's Little Acre (1958) en Dr. No (1962), en in die televisiereekse Stoney Burke (1962) en Hawaii Five-O (1968).