Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jack Mercer | |
Geboortenaam | Winfield B. Mercer[1] |
---|---|
Geboorte | 13 Januarie 1910 |
Sterfte | 4 Desember 1984 (op 74) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 1932–1984 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jack Mercer (13 Januarie 1910 – 4 Desember 1984) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rol in die rolprent Popeye (1980).