Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jack Mullaney | |
Geboorte | 18 September 1929 |
---|---|
Sterfte | 27 Junie 1982 (op 52) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1954–1980 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jack Mullaney (18 September 1929 – 27 Junie 1982) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Absent Minded Professor (1961), Dr. Goldfoot and the Bikini Machine (1965), Tickle Me (1965), en Little Big Man (1970).