Jack Palance | |
Palance in 1975.
| |
Geboortenaam | Volodymyr Palahniuk |
---|---|
Geboorte | 18 Februarie 1919 |
Sterfte | 10 November 2006 (op 87) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, sanger |
Aktiewe jare | 1947–2004 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jack Palance (gebore as Volodymyr Palahniuk; 18 Februarie 1919 – 10 November 2006) was ’n Amerikaanse akteur en sanger. In die vyf dekades van sy loopbaan is hy vir drie Oscars vir beste manlike byspeler benoem. Hy het dit in 1991 vir sy rol in City Slickers gewen.