Jack Pennick

Jack Pennick
Geboorte (1895-12-07)7 Desember 1895
Sterfte 16 Augustus 1964 (op 68)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jack Pennick (7 Desember 1895 – 16 Augustus 1964) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Way Out West (1930), They Were Expendable (1945), Fort Apache (1948), en Tripoli (1950).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne